876) ek het al eelte op
ek het al eelte
my hart sê hy
sy is so ’n hardegat girl
ek het my eerste soen
eers op dag 365 gekry
ek het al eelte
op my hand
van al die gewag
dit is nou dag 400
nou kan my hand
eers dwaal
dit is dag 600
nou kan ek
eers vroetel
op dag 1000 vra ek haar
die 200ste maal
ek het al eelte
op my …
sy is so
’n hardegat girl
Leave a Reply
Be the First to Comment!