875) om jou hart te red 875) om jou hart te red July 28, 2008 ek sou as ek kon sou as ek wou dis nie my keuse nie ek is ’n leeftyd te laat jy is ’n bietjie te oud vir my daar is nie genoeg tyd oor nie vir ons om te lewe en te lief nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!