881) genadeland … ewigland
saai op die land
waar jy nie gaan oes nie
dit is genadeland
saai op die wenakker
wat GOD jou gee
glo dat die pad
na die ewigheid
by jou hart begin
genade liefde
voorspoed blydskap
sal tien maal meer
as jou tiende
aan jou gegee word
die grootste prys
jy gaan vir ewig lewe
saam met JESUS
Leave a Reply
Be the First to Comment!