878) nie liefdeloos

878) nie liefdeloos

jou hand is leeg
die hongerpyn
altyd daar

word wakker
jou leë hande
is met brood gevul
die brood van
die ewige lewe

jou hart se leemte
word gevul
met die liefde
van Jesus Christus

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz