882) ek huil my vrek 882) ek huil my vrek July 30, 2008 soveel digkinders word nie gebore nie ek het nie pen en papier nie dig embrios sterf ek huil 10 000 embrio grafte lê agter my 10 000 kruisies met geen name op nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!