885) haar mooi rooi lippe …
dink ek
toe ek my date sien
donker haar hoë wenkbrou
lig gepoeier
sy steek niks weg nie
haar mooi rooi lippe
seksie as mens kan sê
soos ek kan sien
maar smeulend
soos ’n vulkaan
’n vrou waarlik
’n man kan nie hier
speel nie besef ek
jy is een soos hulle sê
comes along
once in a lifetime
ek wonder
as ek true speel
sy is ’n ryp vrug
sy sal val
(sy het dit agterna gesê)
ek het net besef
sy kan net true wees
ek gaan nie vanaand …
ek sê toe …
sal jy my lief wees….
sy sê toe jaaa
omdat jy eerlik is …
Leave a Reply
Be the First to Comment!