sy was seksie
die manne
het haar gelaaik
sy was die duurste hoer
volgeboek elke dag
jare het sy gewerk
sonder gevoel
niemand het geweet
vir haar dronkgat man
het sy vertel
sy is die top rep
hy het nie eens
geweet nie
net oral rond gespog
met sy nuwe 4×4
Leave a Reply
Be the First to Comment!