951) ek het n sagte plekkie vir jou 951) ek het n sagte plekkie vir jou August 29, 2008 sê ons vir mekaar en kyk sagoog na mekaar ons weet dit sal so bly want as ’n mens eers vat kneus jy dalk daarom is die maan so mooi Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!