956) spleet-oog dier

956) spleet-oog dier

ek is bang
dit is nou die derde keer
dat ek die spleet-oog sien

die gladde haar
die sluiploop,
bangmaak sensueel
ek is die prooi

sy stap tot by my
en sê
lyk ek nie seksie
met my dreadlocks
en tiervel pakkie nie?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz