954) Theo goeie hart

954) Theo goeie hart

hy was snel
soos die wind
’n wen drie kon hy druk

sy rug was krom
as die lat swiep

die jare het geskaaf
die pyn ontbloot

liefde het hom verlaat
die alleen pyn
het sy gees beproef

my God
ek sien nie
verder kans nie

hy het ’n goeie
hart gehad

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz