952) hoe kan ek weet 952) hoe kan ek weet August 30, 2008 as ek by die huis kom soen jy my en ek proe; vye, jy wil soet wees vanaand appelkoos, jy is suur vanaand aarbei, jy wil ge-crush word vanaand perske, jy wil geëet word vanaand stupid ek wil net gevry word vanaand Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!