961) my kruis was te swaar 961) my kruis was te swaar August 31, 2008 my geloof te min ek het die balk korter en korter gesny nou is ek by die sondekloof my kruis is te klein ek kan nie bou ’n brug na U my God Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!