960) rooi druif dop

960) rooi druif dop

om iemand te beïndruk nie
ek is deur die lewe se meule
ons is fyn gemaal
ons is uitgespoeg

ons is rooidruif dop
goed vir dop mis kuns

goed vir rooi druif dop
ons smaak vol rooi

ons praat met jou
ontbloot ons siel

ons mag dalk net verras
meer dan as wat jy verwag

’n 1948 cabernet
sekerlik meer
as wat jy verwag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz