982) wys my al jou trieks sê sy
en buk laag voor my
met haar baie laag halslyn
ek kyk in haar
grys oë
wat terg
wys my
sê sy
al jou trieks
ek haal my
pak kaarte uit
en skommel,
haal die jokers uit
sê ek
daar is geen jokers
jy is ernstig
ek vasvat haar
om die bolyf
ek stroop dit af
sy hyg
haar lappie
kom toe saam
kan ek jou wys
al my trieks
sê sy
Leave a Reply
Be the First to Comment!