995) as jy verlief is

995) as jy verlief is

scrrrrramble jou brein

jou hormone jaag
op kryhaarlamy

jy het nie brieke nie
jy ref
tot in die rooi

jou veërs
werk nie
meer nie

die pad is dof

jy ry vas
in die gat
van die motor
voor jou

jou baas klim uit
sy vrou
sit langs jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz