994) ek is ’n seilskip

994) ek is ’n seilskip

wat gedurig op soek is
na dryf
wat laat my dryf
wat laat my lewe

die lewe is
’n gejaag
na wind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz