992) ek het ’n date

992) ek het ’n date

vir die twintigste gehad
dit was die twintigste keer

dat sy nie
opgedaag het nie

waarom dink
twintig meisies
dieselfde?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz