990) droom oog 990) droom oog September 6, 2008 jy sit hand onder die ken en kyk hoe die wind die sandkastele wat jy gebou het korrel vir korrel terugvat geen hart kasteel het verweer teen die stormwinde van die lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!