989) ek vat jou saam
om blomme te kyk
calvinia loerisfontein
uitgelok
deur die lente
gestuur deur
moeder natuur
spog al die kinders
in hul mooiste klere
wie is die mooiste
wie gaan
die blomkoningin wees
ek slaan dit alles gade
en besef
die wat nie glo nie
was nog nooit
in blommeland nie
ek gaan ’n bus huur
ek reis so elke
twee weke
na blommeland
met my pen
in die hand
Leave a Reply
Be the First to Comment!