1007) nooit weer

1007) nooit weer

die vlamme woes
oor die grasdak
rooi geel pienk

hy kyk na
sy verbrande linkerhand

beelde flits
sy ma se verdwaasde gesig
die omie was dronk

hy sal nooit weer
sy mamma seermaak nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz