1013) jy het my bekoor 1013) jy het my bekoor September 15, 2008 met jou ever smiling bakkies jou gladde haar jou gly manier was jy meneer die heer so direk uit emsie se boek ek sê nee toe jou hand gly jy voer my stroop toe word ek soet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!