1012) daardie nag 1012) daardie nag September 15, 2008 toe ek jou gebel het het jou sel gesê ek is nie nou beskikbaar bel my more ek het nie geweet langs die selfoon lê ’n opgefrommelde rooi motor nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!