van die sag woorde
wat ons vir mekaar gesê het
van die ure se gekoer-koer
toe daar net twee mense
op aarde was
ons het vergeet
van die seer wêreld
wat net langs
die geluk wêreld is
vandag kan ons lag
want ons het
altyd ons rug
op die seer wêreld
gedraai
Leave a Reply
Be the First to Comment!