1022) jou smeltwarm lyf 1022) jou smeltwarm lyf September 19, 2008 mis ek jou nagvroetel en slaapprewel mis ek jou slaaptaal verstaan ek nie maar mis jou die warm in my bed die warm in my lied Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!