1021) ek wil meer hê 1021) ek wil meer hê September 19, 2008 sê sy en vroetel met die 18k goue halsnoer sy flikker haar oë en glimlag mooi ek weet ek gaan haar verloor as ek nie haar oë kan laat blink nie ons staan en kyk na die skitterblink 2 karaat diamant dit is pragtig sê sy bliksem, sê ek en verloor haar Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!