1029) dit maak sin 1029) dit maak sin September 21, 2008 letters op wit gerangskik word woord gebore woord gerangskik om sin te maak om uit te druk wat die stom hart nie kan sê nie op wit kan ons praat op wit kan ons deel dis pret sonder steel vir my sal jy altyd abc bly Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!