1039) ek glo dat die liefde

1039) ek glo dat die liefde

wat ek jou gee

sal omsit in ‘n warmte
wat my sal omvou

waar ek in my gees
kan opkrul

en veilig wees
vir altyd

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz