1034) agter die tralies van jou wraak

1034) agter die tralies van jou wraak

jy het my ingeperk
toegesluit in die kamers
van jou hart

ek kan nie meer nie

hortend
het ek ontsnap
om weer met ‘n
oop hart
te lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz