1033) vrek

1033) vrek

ja,
julle almal staan hier
om my bed
en wag dat ek
sterwe (vrek)

ek het tog so
‘n mooi lewe gelei
(die bliksem)

ek het vir jule almal
goed agtergelaat
(ons het dit nie verwag)

elkeen kry ‘n Tazz
en petrol vir ‘n jaar

en die res
20 miljoen rand
gaan aan die
red die rooimier vereniging

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz