1028) beautiful body
‘n mooi erotiese boodskap lied
die eensame man
dink aan die mooi
seksie lyf
maar dit is nie
al wat tel nie,
wat daar nie is nie
is die lag
dat die wange dril
die lang tong slurp
as die draai roomys smelt
die klere aanpas lag
as jy besef jy is nou
size xxxl
die meeste van ons
is nie gym trim
figure nie
ons jaag dit nie na nie
die geluk sonder druk
Leave a Reply
Be the First to Comment!