1045) gee te gou
ons leef maar almal
op ‘n lonely planet
alleen in ons eie wêreld
maar as iemand instap
versteur dit ons wêreld
is dit liefde
of ‘n geleentheid
‘n geleentheid is
wat kan ek vat
liefde is
wat kan ek gee
ongelukkig gee ons te gou
ongelukkig vat ons te gou
waarom het ons
die deur oopgemaak
Leave a Reply
Be the First to Comment!