1043) ‘n lied vir jou

1043) ‘n lied vir jou

my keel brand
my stem is vals

die wêreld luister nie
na my lied nie

maar jy my meisie
dink ek sing mooier
as Pavarotti

daarom sing
ek meer en meer
vir jou nie

jy laat my die
hoogste pieke klim …

jy is vrou
vir my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz