‘n lied vir jou ‘n lied vir jou September 30, 2008 my keel brand my stem is vals die wêreld luister nie na my lied maar jy my meisie dink ek sing mooier as Pavarotti daarom sing ek meer en meer vir jou jy laat my klim die hoogste pieke jy is vrou vir my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!