1095) olè olè

1095) olè olè

skree ons
die bokke druk drie
op drie

die all blacks
glimlag

hulle verloor die game
ons wag
vir volgende jaar

more gaan hulle jag
op die springbok vlakte
elkeen met ‘n .303
skerpskut geweer

elkeen wil
‘n bok skiet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz