1101) saamgesleep
onwetend die verkeerde
letter gedruk
maar jy het
saamgespeel
en hierdie gedig gedruk
ons swaai, ons draai
uitasem sak ons in arms
deurmekaar
my wil verslap
die druk te veel
jou bult pelvis
verslap my waak
sal ek vanaand
nie meer ‘n virgin wees
die maan skyn helder
ek sien die
duiwel spies
ek duik weg
ek bly in virgin
Leave a Reply
Be the First to Comment!