1099) die sleutel partytjie

1099) die sleutel partytjie

jy kon nooit gedink het
dat sy
op die sleutel party
my sleutel gekry het nie,

ons het nie geweet nie,
ons was lekker
getrek gewees
gemasker ook

ons het nie geweet
verneuk kan so lekker wees nie

toe ons wakker word
met die kosbare sleutel
steeds vasgeklem
skrik ons wakker

my God sê ek
my God sê sy

hoe is dit moontlik
dat ons so
kon verdwaal het?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz