1108) alleen
waarom is ek alleen
in matriek was ons 50
ek was nie alleen
op universiteit was ons 20
ek was nie alleen
toe my beste pel trou
was ons 10
toe ons re-unie gehad het
was ons 5
nou is ons 3
nou is die tyd
dat ons kan grootword
en die lewe geniet
nou dat ek 50 is
is net 2 van ons oor
iewers het ons
die lewe gemis
Leave a Reply
Be the First to Comment!