1105) smeekroep

1105) smeekroep

ek nagmerrie nog steeds
oor daardie nag

toe die verwaarloosde meisie
met haar huil oë
my gesmeek het
om haar op te laai
het ek nie,

die volgende dag
lees ek:

veertienjare meisie verkrag
vermoor,
dit was by die
huiloog stopstraat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz