1102) de bliksem in
ek is sommer net de bliksem in
jy het my verjaarsdag vergeet
jy het ook vergeet hoe lank ons al uitgaan
dit was op my verjaarsdag dat ons ontmoet het
eks dubbel de bliksem in
soveel jare pomp jy my al!
soveel jare swig ek al
soveel jare kom ek al
na jou plek toe
ja, jou ou bliksem
ek’s nou al veertig
25 jaar gelede het jy gelieg
hierdie maand het ek nie
die pil gesluk nie
ja, jou ou bliksem
op 60 gaan jy
’n pappa wees
ja, jou ou bliksem
Leave a Reply
Be the First to Comment!