1112) onweerstaanbaar

1112) onweerstaanbaar

hy kyk na die driehoek bottel
die donkergroen vloeistof sê hulle
is irresistible

vanaad is die aand sê hy
en spuit 12 keer

by die partytjie
lag die dames vir hom

die mans glimlag

toe besef hy
die parfuum is
por homme

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz