1136) ek bang die nag 1136) ek bang die nag October 23, 2008 sê die klein tarentaaltjie terwyl sy hygend agter haar ma nes toe draf hulle is laat die donker gaan hulle vang ma tarentaal besef die gevaar sy kan nog eiers lê die kake klap die klein tarentaaltjie is nie meer bang nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!