na die meeting saam met die
ouens gaan kuier
die baas se P.A.
was ook daar
met haar ever smile
ever ready lyf
ek het gedink
dit was vir my
maar die bliksem, my baas
het agter my gestaan
hy het my move gesien
hy het in my oor
gefluister
bergie
more is dit
ek en jy
Leave a Reply
Be the First to Comment!