1142) Die Sharks en die blou 1142) Die Sharks en die blou October 24, 2008 hulle storm na die strand groot lywe plof op die sand die neulende roomysverkoper maak hom ook wakker ’n sucker suig-suig loer hy na die see met sy blou surfbord bestorm hy die branders die sharks wag net agter die branders Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!