1140) Daai Slang
dit is sy valley hierdie
die meeste wat hier kom
is net nuuskierig!
kaalgat loop hulle ook rond
die wit pantie tan
duidelik te siene
uitpeul oog
kyk die omies
na die egalige
bruin lywe
die tannies ruk hulle
dik bek terug
wat kry hulle
vir hul eenduisend rand
die drank is verniet
die lywe begin losraak
die betaalde meisies (hoere)
gaan oor tot aksie
hulle laat die omies hulle streel
net ’n tanga wolletjie
dra hulle
om die note te vang
hulle is rats
en staan gou terug
die chippendales
gee ’n vertoning vir die tannies
net ’n tanga wolletjie
dra hulle
om die note te vang
hulle is rats
en staan gou terug
een ou het hom lelik misgis
met tant sannie
sy weet hoe om ’n slang
te vang
Leave a Reply
Be the First to Comment!