1143) pass die bal! 1143) pass die bal! October 25, 2008 "pass die bal," skree ek vir hom, "is jy swart?" vra hy "ja," skree ek, die boog bal vat ek vas ’n konings drie ek’s die enigste swart in die shark span trots dra ek my van Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!