1150) lag

1150) lag

ons drie was in dieselfde
klas gewees
op skool en universiteit

lag en chat al die pad

tot die dag
dat sy opgehou lag het

sy het net saam met jou gelag
ek weet toe

maar toe die rugby speler
saam begin lag het

het jy ook geweet

ons was nie
rugbyspelers nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz