1148) skelet

1148) skelet

my x-strale
kan jy sien

ek het ‘n goeie
beenstruktuur

maar my kilogram
is my geheim

my warm lyf
kan jy nie sien nie

maar vanaand nadat ons
die x-strale gebêre het
sal ek jou wys

die x-strale
bly my geheim

wat daarom is
is net vir
ons plesier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz