grieta my skoonsus
my broer het my voorgespring
tough luck vir my
maar jou seksie lyf
het ek nog altyd begeer
maar my troos is
dat wanneer ek jou sien
kry ek ‘n drukkie
of drie
meer as gewoon
ek verstaan die taal
maar my broer
is jou koning
hy dra die grootste
kroon
Leave a Reply
Be the First to Comment!