1153) facebook
ek weet nie mooi
waaroor alles gaan nie
maar ek is te koop
kyk na my face
as jy my face laaik
stuur jou face
as ek nie jou face laaik nie
sit ek dit terug op die book
maar ek verander
jou bakkies sodat
sonder dat jy weet
jy nie meer hits
gaan hê nie
ek kleur my face in
‘n nuwe masker
stel ek voor
Leave a Reply
Be the First to Comment!