1152) tannedokter

1152) tannedokter

jy het my seergemaak
maar jy moes

jy is great ek lyk goed
met my nuwe voortanne

ek kan weer smile
dankie tannedokter

met jou beskeie smile
en jou nuwe voortanne

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz